Logos Multilingual Portal

Select Language



Carlo Dossi (1849 – 1910)

Carlo Dossi (his real name was Carlo Alberto Pisani) was born in 1849 in the province of Pavia of rich landowning stock.
In 1861 he moved to Milan where he befriended a few members of the Bohemian set.
“L’Altrieri” (1868) and “Vita di Alberto Pisani” figure among his earlier works.
In 1872 he dedicated himself to a career in the diplomatic service and worked for five years at the Ministry of Foreign Affairs in Rome, becoming the personal secretary of Francesco Crispi.  During this period he published “La desinenza in A” and “Gocce d’inchiostro”.
On Crispi’s death he abandoned politics and spent the latter years of his life in a villa on Lake Come where he died in 1910.
He greatly revolutionised the language and its style and may be considered a precursor of the later avant-garde writers.


boekliefhebbers met rakke vol boeke wat nooit \'n bladsy omblaai nie, kan met eunugs in \'n harem vergelyk word
die afstand tussen molekule en molekule is gelyk aan die afstand tussen twee sterre
die beste manier om om meer vryheid te geniet is om baie daarvan aan ander te gun
die malles maak paaie oop wat later deur die verstandiges gevolg word
ek skryf nooit my naam op die boeke wat ek koop voordat ek dit gelees het nie, want dis eers dan wanneer ek dit my eie kan noem
feite kom voortdurend na vore om die teorieë deurmekaar te krap
waarom vermy ons dit oor die algemeen om alleen te wees? Omdat min van ons goeie geselskap vir onsself is
woordeboeke, soos landkaarte, moet voortdurend gekorrigeer word